Willem Vorster, ’’n derdejaarstudent in B.Rek., is as die veelsydigste Kovsie op die Kovsie-Alumni Trust se erekleure-dinee aangewys. Die ander twee finaliste was Mariska Meissenheimer (tweede plek), ’’n derdejaarstudent in mediese mikrobiologie, en Dirkie Claassen (derde plek), ’’n mediese student in sy vierde jaar. Willem was in matriek ’’n finalis in Volksblad en die Universiteit…
’n Nagraadse student van die fakulteit ingenieurswese op die Pukkampus van die Noordwes-Universiteit se doktorale proefskrif is onlangs as een van die drie bestes in die wêreld aangewys. Dr. Pieter Fick het sy doktorsgraad in September 2008 ontvang waarna sy proefskrif, Control systems trip management in the chemical industry, tydens ’n internasionale ingenieurskompetisie van ASEM…
ALLE OUDSKOLIERE VAN BOYS HIGH, ROCKLANDS, HANSAS EN CHS, VERAL DIE VOLGENDE JARE: 1946, 1951, 1956, 1961, 1966, 1971, 1976, 1981, 1986, 1991, 1996, 2001, 2006, 2011 Dagsê almal, ons reünienaweek val dié jaar weer saam met ons interskole-naweek teen Gill en al die verrigtinge vind op Hoërskool Cradock se eie kampus plaas. Hierdie sal…