Ons almal op Cradock is uit ons sokkies uit opgewonde en trots op ons kinders se ongeolooflike groot prestasie. Hieronder ‘n briefie van hulle baie trotse en entoesiastiese juffrou en afrigter Melina Smit. Maak seker dat julle hulle op Aardklop te siene kry. CHS Drama na Aardklop 2016 3000 leerders in 400 produksies van regoor…