Monthly Archives: March 2017

Nuwe Personeel Sluit Aan by CHS

Posted by:Principal

  Hoërskool Cradock verwelkom met groot opgewondenheid drie nuwe personeellede, wat in 2017 by die skool aangesluit het. JR Foreman sluit aan by die Kwaggafamilie as sportorganiseerder en sal baie nou saamwerk met die leerders en afrigters in die verskillende sportdissiplines.  Hy het sportbestuur aan NMMU studeer en is al meer as 3 jaar werksaam…

Matriekuitslae 2016

Posted by:Principal

CRADOCK TOWN DIARY 2017

Posted by:Principal

27 March – 2 April 2017 WEEK 13 Monday 27 March 2017 Tennis – Cradock Primary vs Gill Tennis – Marlow vs Graeme Awards Ceremony & Individual Parent’s Day – Cradock Preparatory School 07:00 Gebedsbediening – NGK Oos Tuesday 28 March 2017 11:00 Bridge Lessons – Free – Cradock Club (Mariette – 082 373 6891)…

Cradock Rugby Borgbrief

Posted by:Principal

Tel: (048) 881-2784 Faks/Fax: (048) 881-2878 Posbus/P.O. Box  253 Naestedstraat / Naested Street CRADOCK 5880 SKOOLHOOF / PRINCIPAL Mnr. / Mr A.J. GOUWS E-POS ADRES / E-MAIL ADDRESS: hoof@cradockhighschool.co.za sport@cradockhighschool.co.za admin@cradockhighschool.co.za finance@cradockhighschool.co.za marketing@cradockhighschool.co.za WEB:  www.cradockhighschool.co.za Aan wie dit mag aangaan: Hoërskool Cradock se eerste rugbyspan maak die skool, ouers en vir seker die oudleerders baie…

Website designed by Juslogon 2016
Copyright © CHS Alumni