Cradock Rugby Borgbrief

Posted by:Principal onMarch 23, 2017

Tel: (048) 881-2784
Faks/Fax: (048) 881-2878
Posbus/P.O. Box  253

Naestedstraat / Naested Street
CRADOCK 5880

SKOOLHOOF / PRINCIPAL
Mnr. / Mr A.J. GOUWS

E-POS ADRES / E-MAIL ADDRESS:

hoof@cradockhighschool.co.za
sport@cradockhighschool.co.za
admin@cradockhighschool.co.za
finance@cradockhighschool.co.za
marketing@cradockhighschool.co.za

WEB:  www.cradockhighschool.co.za

Aan wie dit mag aangaan:

Hoërskool Cradock se eerste rugbyspan maak die skool, ouers en vir seker die oudleerders baie trots as ons kyk na uitslae soos die eerste interskole wen teen Gill laasjaar tuis.

Ons as afrigters, J.R Foreman en Stollie Duvenhage wil graag op dit bou en ons kan dit nie doen sonder almal se ondersteuning nie.

Ons toer die skoolvakansie na Arthur Johnson Toernooi in Mosselbaai en vat ’n baie jong en onervare span met baie karakter en gees saam. Soos ons weet in die huidige toestand van die ekonomie is dit baie moeilik vir die spelers om hulle toernooi fondse te betaal.

Dit is egter realiteit dat dit so is.

Ons het vier jong talentvolle spelers wat ons weet ‘n baie groot rol vir ons sal speel in die seisoen en wat ‘n belegging is:

1. Frankie Faroa (14)
2. Yamkela Duba (7)
3. Gift Bukebo (15)
4. S. Mbajana (6)

Die toernooi fondse loop op R3000 per speler en dit sluit alles in van Verblyf, Vervoer, Etes, Afrigtings klinieke en Toernooi kostes in.

Ons vra dus vir donasies om te help om die seuns ervaring en ook geleentheid te gee om te kan toer, ons weet dit sal ‘n belegging vir skool wees in langtermyn, en ook om verskil in kind se lewe te maak.

Ek bedank U vir die tyd om die brief te gelees het.

 

J.R Foreman                                                                                                               Stollie Duvenhage

Afrigter                                                                                                                                Afrigter

Click here to download the official letter

 

Comments

    Charles Garth avatar

    Charles Garth

    Baie dankie aan die oudskoliere wat geld geskenk het vir die rugbytoer!!
    Dit word opreg waardeur.

Leave a Reply

Website designed by Juslogon 2016
Copyright © CHS Alumni