Walter Smith Marketing Manager Delta Safaris Maun Botswana and Gerald Garth Chief Pilot Safari Air Maun Botswana.
Jeanette Geldenhuys was the OSB secretary for many years. Her and her husband Theo have retired and left for Somerset West this morning. The house at 3 Ziervogel Road will never be the same. Jeanette and Theo will be sadly missed and they leave a big void in the Cradock Community. May they have a…
Janie Marais, CHS Matric (2013) vir NWU-Pukke TV
Annelu le Roux, oud leerder van Hoërskool Cradock studeer tans BA Kommunikasie aan Potchefstroom Universiteit. Annelu doen radiowerk by PukFM waar sy laasjaar tot nuusbestuurder bevorder is. Sy is genomineer vir die Liberty Radio Awards in drie kategorië naamlik: ‘Breakfast Show’, ‘Breakfast Presenter’ en ‘Top 40 Presenter’…
Insake : Ontwikkeling te CHS.
CHS neem die vrymoedigheid om die volgende versoek aan U en lede van die Oudskoliere Bond te rig.
Ek wil graag die agtergrond skep voordat ek verder gaan met die inhoud van die brief. CHS het n klompie projekte (Uitdagings) waarna omgesien moet word in die nabye toekoms. Ons weet dat die Oudskoliere Bond nog altyd bereid was om te help waar hulle kon…
This is the third year of the Kwagga Knipmesbraai and it is growing in leaps and bounds! We are selling 400 tickets. To avoid disappointment contact 048 881 2784 Cradock High School. Use OSB as reference.