Monthly Archives: May 2017

Transformational Specialist – Shirley Meyer

Posted by:Principal

We are pleased to announce that Shirley Meyer, CHS Old Scholar, has been appointed as a Transformational Specialist for AECOM Africa as of 1 April 2017. Shirley has an LLB Degree from Univeristy of Stellenbosch and a Postgraduate Diploma in Labour Law from the Nelson Mandela Metropolitan University. She brings to AECOM ten years of…

Kristen Opperman – Nasionale Bokkiekleure vir Netbal!

Posted by:Principal

Kristen Opperman,  oudleerling van Cradock Hoërskool  (Matriek 2015), word beloon tydens Nasionale Netbal-bokkieweek . Kristen Opperman(19), jongste dogter van Joppie en Chrismarie Opperman van Hazeldene, in die Cradockdistrik het tydens die onlangste Bokkieweek in Orania haar Nasionale Bokkiekleure behaal en gaan op  21 Julie 2017 in Pretoria teen ‘n uitnodigingsspan speel. Hierdie jaar was die…

Kalinka die Lewensredder

Posted by:Principal

Kalinka Venter, Matriek van CHS 2016, het in Desember 2016 registreer by Summerstand lewensreddersklub. Sy het haar opleiding in Teorie sowel as Prakties op 20 Januarie 2017 in alle erns begin. Na 8 strawwe weke van handseine leer, Vlak 1 Noodhulp kursus voltooi, ontstuimige branders trotseer en diep seeswem, sandstrand hardloop en toewyding, was dit…

CHS Mosselbaai Rugby Toer

Posted by:Principal

Hoërskool Cradock se eerste rugbyspan het 31 Maart tot 5 April getoer na Mosselbaai waar hulle aan die Arthur Johnson sportweek deelgeneem het. Die span was baie onervare in verband met toere en teen die sterk kompetisie wat daar verteenwoordig was, maar soos ons weet, ‘n kwagga staan nie stil vir enige iets nie. Die…

Website designed by Juslogon 2016
Copyright © CHS Alumni