Monthly Archives: August 2017

Oud CHS Netbalspeelers

Posted by:Principal

Tydens die jaarlikse Interskole het ‘n Oud-CHS-netbalspan ‘n Oud-Gilliane-span die stryd aangesê. Die Oud-CHS-speelsters het met 25 – 9 gewen. Op die foto is v.l.n.r Elmien Roux, Kristen Opperman, Chanté Bouwer, Réze Opperman, Heimaré Schutte, Sammy Swartz en Cindy Ferreira.

Huis Rocklands hou ‘n Onthoutee

Posted by:Principal

Hoërskool Cradock spog met n pragtige dameskoshuis. Hierdie historiese gebou het ‘n bekoring vir soveel mense wat eens op ‘n tyd deel van haar was. Op Vrydagoggend, 11 Augustus, is daar ‘n Onthoutee gehou vir al die oud-Rocklands inwoners. Daar was 55 dames teenwoordig van verskillende jaargroepe.  Daar was lekker gekuier en herinneringe is gedeel….

Samantha Stander

Posted by:Principal

The only real disability is a bad attitude. This is the mantra that Samantha Stander lives by. A medical student, Samantha is living proof that with just enough determination you can defy all the odds. Born with hip dysplasia, a condition that limits her ability to move, Samantha defied doctors’ predications that she will never…

Website designed by Juslogon 2016
Copyright © CHS Alumni