Op Saterdag 10 Maart het Hoërskool Cradock se eerste hokkiespan deelgeneem aan die Gill Sportfees te Somerset-Oos, ‘n sportfees waarmee die Kwaggas dan ook hul wintersportseisoen mee afskop. Die dogters se eerste wedstryd was teen Hoër Volkskool, ‘n wedstryd vat CHS 2-0 wen. Volgende kom die Kwaggas te staan teen die span van Hoërskool Templeton….
Hoërskool Cradock het die naweek van 10 Mei aan die Gill Sportfees te Somerset-Oos deelgeneem. ‘n Baie kompiterende Hoërskool Kirkwood is ingedeel om teen CHS te speel. Die Kwaggas se harde werk in die voorseisoen is egter beloon toe CHS die kragmeting oortuigend wen met 22 teenoor 7. Die manne van Cradock speel goeie rugby…
CHS se o.19A-span het op 10 Maart aan Gill Kollege se Netbalfees op Somerset-Oos deelgeneem. CHS het goed gevaar en het 3 uit 4 verkorte wedstryde gewen. Oorwinnings is teen Aeroville (17 – 3), Gill o.16A (21 – 1 ), Michausdal SS (17 – 3) behaal. Ongelukkig het CHS in ‘n naelbyt wedstryd met 11…