Monthly Archives: April 2018

CHS-NETBAL VAAR GOED BY DESPATCH-TOERNOOI

Posted by:Principal

CHS se Eerste Netbalspan het op Vrydag 23 en Saterdag 24 Maart aan die Despatch Sportfees deelgeneem.  Al die top netbalskole in die OP was teenwoordig en dit was goeie opwarmingswedstryde vir die res van die seisoen.  Alhoewel CHS  swak begin het teen Despatch en met 18 – 7 verloor het, het hulle daarna al…

CHS Rugby by Despatchfees

Posted by:Principal

Hoërskool Cradock se eerste rugbyspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die Despatch Sportfees. Hier kom die Kwaggas te staan teen Otto du Plessis en Westering High School. In die wedstryd teen Otto du Plessis het beide spanne hard gespeel, maar teen halftyd was die telling steeds 0-0. Na uitputtende aanvalle breek die manne van…

Elf CHS Rugbyspelers deur na Distrikte proewe

Posted by:Principal

Op 6 Maart het die Sone-Rugbyproewe plaasgevind op die Roversvelde in Cradock.  Skole wat aan die proewe deelgeneem het, was Hoërskool Cradock, Hoër Landbouskool Marlow en Michausdal Sekondêre Skool.  gehou op Roversvelde, die skole wat deelgeneem het was CHS, HLM en MSS. CHS se spelers het baie goed gevaar en die keurders beïndruk met hul…

Website designed by Juslogon 2016
Copyright © CHS Alumni