Monthly Archives: June 2018

Hoërskool Cradock koester die kunste

Posted by:Principal

CJ Langenhoven het eenmaal gesê: “Om te lewe is ‘n kuns”.  By Hoërskool Cradock is hierdie woorde sigbaar in ons leerders se allerdaagse take.  Die personeel en leerders van hierdie pragtige Karoo-skool streef elke dag daarna om die balans te handhaaf tussen die akademiese-, sportiewe- asook die kulturele aktiwiteite waarmee die leerders daagliks besig is….

Kwagga gekies vir OPP-rugbyspan

Posted by:Principal

                                          Delaré Schoeman, matrikulant van Hoërskool Cradock, is onlangs gekies vir die o.19 OPP-rugbyspan.  Delaré het ‘n paar tawwe rondes proewe deurgemaak om gekies te word vir hier provinsiale span wat binnekort aan die VKB…

CHS Gholfdag ‘n groot sukses

Posted by:Principal

Op Saterdag 09 Junie het die Cradock Gholfbaan gewemel van spelers wat deelneem aan die jaarlikse CHS Gholfdag.  Hierdie borgdag is in 2018 weer goed ondersteun deur die gemeenskap van Cradock en ‘n allemuntige 48 spelers het op die dag hul tegniek en soms ook hul geduld getoets op die gholfbaan. Hoewel die wind reeds…

CHS sport vs. Aliwal-Noord

Posted by:Principal

Hoërskool Cradock se sportspanne het die afgelope naweek op hul tuisveld teen die spanne van Aliwal-Noord Hoërskool te staan gekom. Die dag se program het afgekop met twee puik netbalwedstryde, wat onderskeidelik deur die o.14A- en o.16B-spanne gespeel is.  Die o.16B’s het gerieflik met 19 – 9 gewen terwyl die  o.14A-span ‘n wegholoorwinning van 26…

CHS RUGBY TROTS OP NUWE BORGSKAP

Posted by:Principal

  Toeskouers wat onlangs ‘n CHS rugbywedstryd bygewoon het sou opmerk dat die eerste rugbyspan van Hoërskool Cradock hierdie seisoen in pragtige nuwe wedstrydtruie op die veld uitdraf.  Die span het ook nuwe opwarmingshempde, spansakke en spanbaadjies ontvang wat met trots gedra word na elke sportgeleentheid.  Niks hiervan sou egter moontlik gewees het sonder die…

Website designed by Juslogon 2016
Copyright © CHS Alumni