Obituaries

Berning Malan het in 1979 by CHS gematrikuleer.

Hy is die 7de September 2017 oorlede.

Othembela “Ndoda” Mato was a grade 11 student at Cradock High School. He played hooker for the 1st team rugby. He tragically died in a car accident.

Fred Michau Jordaan matriculated in 1961 from Cradock Boy’s High School. He was a prominent farmer in the Schoombee district Hofmeyr. He passed away on the 19th of March 2017 after an illness bravely bourne.

dalene

As ek terug dink aan my skooldae, dan is daar een persoon wat ek altyd sal onthou: Tannie Dalene. Sy het my (en baie ander) se talente raak gesien en met baie toewyding en erns haar werk gedoen. Ek kan nou nog vir Tannie Dalene sien werk op haar kniee in die tuin en kan haar nou nog hoor hoe sy almal hiet en gebied, maar altyd met haar fyn stemmetjie. Kontroversieel was sy, maar sy het met alles weg gekom, want sy was tannie Dalene, ‘n grootse persoon in haar eie reg.

RIP

Website designed by Juslogon 2016
Copyright © CHS Alumni